Sunday 12 January 2014

Jesus seën die kindertjies : -- 12 Januarie 2014

Die mense het kindertjies na Hom toe gebring dat Hy hulle die hande moet oplê en vir hulle moet bid.Sy dissipels het met hulle daaroor geraas.
Maar Jesus het gesê: " Laat staan die kindertjies en moet hulle nie verhinder om na My toe te kom nie,want die koninkryk van die hemel is juis vir mense soos hulle.
Nadat Hy hulle die hande opgelê het,het HY daarvandaan weggegaan. { Matteus :19:13-15}

Gebed: Here onse Vader wat in die Hemel is,dankie dat ons U kinders kan wees,dat U ons Lief het,Dank die Here vir Sy liefde en Genade, om Sy Naam ontwil,Amen

No comments:

Post a Comment