Monday 13 January 2014

Sy liefde vir ons is sterk : -- 13 Januarie 2014

Prys die Here.alle nasies,loof Hom,alle volke,want Sy liefde vir ons is sterk,aan die trou van die Here is daar geen einde nie!
Prys die Here! { Psalm : 117:1,2}

Gebed : Dankie vir U groot liefde vir ons,en genade,prys U naam,
o Heer tot in alle ewigheid,Amen.

No comments:

Post a Comment