Friday 17 January 2014

Here,wees my genadig : ---- 17 Januarie 2014

Wees U my genadig,Here,en laat my hier opstaan,
dat ek aan hulle kan doen,wat hulle aan my gedoen het.
Dit weet ek: U het my lief,my vyand sal nie oor my triomfeer
nie.
Ek is onskuldig,U hou my vas en laat my altyd by U bly.
Aan die Here,die God van Israel,kom die lof toe.tot in die allerverste toekoms.Amen, ja ,Amen. { Psalm : 41:11-14}

Gebed:Dankie dat U ons genadig is en ons beskerm teen die vyand,want U Here, U is by ons, in U arms is ons veilig,tot in
ewigheid,Amen.

No comments:

Post a Comment