Wednesday 22 January 2014

Ek hoop op God : ---- 22 Januarie 2014

Deur die liefde van die Here het ek nie vergaan nie:
daar is geen einde aan sy ontferming nie,dit is elke môre nuut.
U trou is groot,
Ek sê vir myself: Die Here is my lewe,daarom hoop ek op Hom.
Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop,vir die mens wat na sy wil vra; dit is goed om geduldig te wag op die hulp van die Here
{ Klaagliedere : 3:22,24,25,26}

Gebed : Ons Vader wat is die hemel is,laat U naam geheilig word.
Laat U koningkryk kom,laat U wil geskied, so in die hemel net so ook op die aarde,
Gee ons vandag ons daaglikse brood,en vergewe ons skulde,soos
ons ook ons skuldenaars vergewe.
En lei ons nie in versoeking nie,maar verlos ons van die bose.
Want aan U behoort die koningkryk, die krag en die heerlikheid
tot in ewigheid,Amen.

No comments:

Post a Comment