Tuesday 21 January 2014

God bepaal ons lewens pad : ----- 21 Januarie 2014

n Mens kan sy voornemens hĂȘ,maar die laaste woord daaroor
kom van die Here af.
n Mens beplan sy pad,maar die Here bepaal hoe hy loop. { Spreuke 16 :1,9 }

Gebed : Dankie Here ,dat ons saam met U kan loop op die regte pad,sonder U gaan ons die verkeerde pad loop, ons lewe is in U hande, U is groot O ,Heer,U is Almagtige God ,tot U heilige Naam,Amen.

No comments:

Post a Comment