Tuesday 7 January 2014

Spreuke van Salomo : - 7 Januarie 2014

n Wyse seun maak sy vader en moeder bly;n dwase seun maak hulle hartseer.
Wie n ander voorspoed gun,sal self oorvloed hê. Wie die dors van
ander les,sal self genoeg kry as hy dors is.
Liewer n stukkie droë brood met vrede daarby,as n huis vol kos met n getwis daarby.{ Spreuke 10:1 ; 11:25 ; 17:1 }

Gebed: Here aan U behoort die Koninkryk en Krag en die Heerlikheid tot in ewigheid,Amen.

No comments:

Post a Comment