Sunday 26 January 2014

Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind : ---- 26 Januarie 2014

Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet,
hy sê vir die Here:
U is my toevlug en my veilige vesting,my God op wie ek vertrou."
Omdat hy My liefhet,sal Ek hom red,"sê die Here,
omdat hy My ken, sal Ek hom beskerm. { Psalm 91 :1,214}

Gebed: Here U is ons beskermer en ons toevlug, om te weet by U is ons veilig en U gee altyd vir ons n uitkoms ,al is dit hoe donker U lig skyn altyd helder vir ons, dankie ook vir alles wat U aan ons skenk, om U groot en heilige Naam,Amen.

No comments:

Post a Comment