Monday 27 January 2014

Die ware wingerdstok: ------ 27 Januarie 2014
Ek is die wingerstok,julle die lote.
Wie in My bly en Ek in hom,dra baie vrugte,want sonder My kan julle niks doen nie.As iemand nie in My bly nie,word hy weggegooi soos n loot en hy verdroog.Die mense maak sulke lote bymekaar en gooi dit in die vuur,en dit verbrand.{ Johannes 15: 5,6}

Gebed:Dankie Here dat ons naby U is ,en dat U altyd daar is vir ons,in ons omstandighede,U lei ons op die regte pad tot in ewigheid,Amen.

No comments:

Post a Comment