Monday 6 January 2014

Die sout van die aarde en die lig van die wêreld: - 6 Januarie 2014

Julle is die sout vir die aarde.Maar as sout verslaan het,hoe kry n mense dit weer sout? Dit is niks meer werd nie.dit word buitekant weggegooi,en die mense vertrap dit.
Julle is die lig van die wêreld. n Stad wat op n berg lê,kan nie weggesteek word nie; ook steek n mens nie n lamp op en sit dit onder n emmer nie,maar op n lampstaander,en dit gee lig vir almal
in die huis.
Laat julle lig so voor die mense skyn,dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is verheerlik."
{ Matteus : 5:13-16}

Gebed : Dankie Here dat ons dit die lig kan wees wat vir U skyn,en nie die sout van die aarde nie en U lig vir ons sal skyn tot in ewigheid, Amen.


No comments:

Post a Comment