Friday 10 January 2014

Die Lied " Loof die Here " : - 10 Januarie 2014

Prys die Here,alle volke,
prys die Here om sy eer en mag!
Prys die Here om die eer van sy Naam!
Kom na Hom toe,bring julle offers!
Buig voor die Here by sy heilige verskyning;betoon eerbied aan Hom,almal op die aarde.
Loof die Here,want Hy is goed,aan sy liefde is daar geen einde
nie.Toe het die hele volk gesĂȘ: Amen ! Prys die Here! "
{ 1 Kronieke :16: 28,29:34,36}

Gebed: Dankie vir elke wonderlike dag wat U vir ons skep,wat ons in U naam kan leef,U is groot ,prys U Naam,tot in ewigheid,Amen.

No comments:

Post a Comment