Sunday 19 January 2014

Die Here doen kragtige dade : ---- 19 Januarie 2014

Loof die Here want Hy is goed,aan sy liefde is daar geen einde nie!
In my nood het ek na die Here geroep,die Here het my gebed verhoor en my bevry.
Die Here is by my, ek ken geen vrees nie;wat kan n mense aan my doen?
Die Here is by my,Hy help my: ek sal neer kyk op die wat my haat.
Om by die Here te skuil,is beter as om mense te vertrou.
Om by die Here te skuil, is beter as om op hoƫ mense te vertrou.
{ Psalm :118:1,5-9}

Gebed: Dankie Here vir al die genade en gawes wat ons van U ontvang , Here sal U ook met die wees wat U hulp nodig het,wat
siek is ,ons vra dit nie omdat ons dit verdien nie ,maar alleen om U grote Naam,Amen.

No comments:

Post a Comment