Saturday 4 January 2014

" Op Pad " : - 4 Januarie 2014

Ek slaan my oë op na die berge , waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het.
Hy kan' jou voet nie laat wankel nie; jou " Bewaarder kan nie sluimer nie.
Kyk,die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nooit.
Die Here is jou Bewaarder;die Here is jou skaduwee aan jou regter
hand.
Die son sal jou bedags nie steek nie,die maan ook nie by die nag nie.
Die Here sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal ' jou uitgang en jou ingang bewaar,van nou af tot in ewigheid. { Psalm : 121:1-8}

Gebed: Dankie Here dat ons weet ons is veilig in U hande,U bewaar
ons elke dag,ons hulp is van U Here ,U is ons genadig,en U sorg vir
ons, vir ewig en ewig, Amen.

No comments:

Post a Comment