Friday 3 January 2014

Loof die Here,alle nasies : - 3 Januarie 2014

LOOF die Here,alle nasies ! Prys Hom,alle volke !
Want Sy goedertierenheid is geweldig oor ons en die trou van die
Here is tot in ewigheid. Halleluja! { Psalm 117 : 1,2}

Gebed: Here ons loof U en prys U groot en Heilige naam,dankie
vir elke dag wat U vir ons skep,wat ons kan leef in U naam,Amen.

No comments:

Post a Comment