Wednesday 1 January 2014

God se skeppingswerk : - 1 Januarie 2014

In die begin het God die hemel en die aarde geskep.Die aarde was heeltemal onbewoonbaar,dit was donker op die diep waters,maar die gees van God het oor die waters gesweef.
Toe het God gesê:Laat daar lig wees!" en daar was lig.
God het gesien die lig is goed en Hy het die lig en donker van mekaar geskei,God het die lig toe " dag " genoem en donker "nag"
genoem.Dit het aand geword en dit het môre geword.
Dit was die eerste dag. ( Genesis:1:1-5)

Gebed: Dankie Here vir n nuwe Dag en n Nuwe jaar ,om te weet dat U lig vir ons sal skyn deur die jaar,ons moet net vertrou op U,
dankie ook vir alles wat ons van U ontvang,Amen

No comments:

Post a Comment