Thursday 9 January 2014

God is my redder : - 9 Januarie 2014

Op daardie dag sal jy sê: Ek loof U ,Here!
U was kwaad vir my,maar U is nou nie meer kwaad vir my nie
en U het vir my uitkoms gegee.
God is my redder;
Ek vertrou op Hom,ek is nie meer bang nie.
Die Here my God is my krag en my beskerming;
Hy is my redder,"
Op die dag sal julle uitroep:
Loof die Here,
roep Sy Naam aan,maak sy dade onder die volke bekend
en verkondig dat sy Naam groot is.
Sing tot eer van die Here, want Hy het groot dinge gedoen,
maak dit aan die hele wêreld bekend."

Gebed:U is groot o Here,U is die alfa en omega,U het die Krag en die Mag om ons ,krag te gee elke dag van ons lewe,dank die
Here,Amen.

No comments:

Post a Comment