Wednesday 8 January 2014

Dit is God wat die oorwinning gee : - 8 Januarie 2014

U, Here laat my lamp helder skyn;my God gee lig,as dit donker is
om my.
Met U hulp loop ek n oormag storm,met my God by my is geen stadsmuur vir my te hoog nie.
Wat God doen, is volmaak;wat die Here sĂȘ,is suiwer.
Elkeen wat by Hom skuiling soek, beskerm Hy.
Waarlik,wie anders as die Here is God?
Ja,wie ander as God is n rots.
Die Here leef !
Ek loof Hom wat my rots is.
Ek prys my God wat my gered het
Dit is God. { Psalm 18:29-32;47,48}

Gebed: Dankie Here dat ek my krag,genade, insig en wysheid van U ontvang elke dag van my lewe vir ewig en ewig,Amen.

No comments:

Post a Comment