Monday 30 December 2013

Ouers en Kinders: - 30 Desember 2013

Kinders,wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam,want dit is wat die wet van God vereis.Eer jou vader en jou moeder" is n baie belangrike gebod.En daar is nog n belofte by: sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde.
En vader,moenie julle kinders so behandel dat hulle opstandig word nie,maar maak hulle groot met tug en vermaning soos die Here dit wil. ( Efesiƫrs : 6:1-4 )

Gebed: Dank die Here,want aan U behoort die Koninkryk en die krag en die Heerlikheid tot in ewigheid,Amen .

No comments:

Post a Comment